Bokke: Spies uit, Kankowski in

2010-11-16 14:16
Tweets Share Share line Print

Edinburg - Bok-breier Peter de Villiers het Ryan Kankowski op agsteman gekies vir die Springbokke se toets Saterdag teen Skotland op Murrayfield in Edinburg.

"Die Grand Slam-toer is 'n geleentheid vir ons om na verskillende spelers te kyk. En ons gaan meer as 15 spelers nodig hê vir aanstaande jaar se Wêreldbeker," het de Villiers gesê toe hy tydens Dinsdag se spanaankondiging oor Kankowski se insluiting in die beginspan gevra is.

Gio Aplon skuif oor na die vleuel-posisie terwyl Zane Kirchner op heelagter uitdraf.

Ruan Pienaar skuif na die plaasvervangersbank met Francois Hougaard wat die nr.9-trui oor sy kop sal trek.

De Villiers het gesê Bryan Habana het las van 'n handbesering, maar behoort betyds fiks te wees vir Saterdag se toets.

Suid-Afrika:

15 Zane Kirchner, 14 Gio Aplon, 13 Frans Steyn, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Francois Hougaard, 8 Ryan Kankowski, 7 Juan Smith, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield (kaptein), 4 Bakkies Botha, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira

Plaasvervangers: 16 Adriaan Strauss , 17 CJ van der Linde, 18 Flip van der Merwe, 19 Willem Alberts, 20 Ruan Pienaar, 21 Lwazi Mvovo, 22 Pat Lambie

Afskoptyd Saterdag op Murrayfield is 16:30.

Lees meer oor: skotland  |  springbokke  |  rugby

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.