Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bok-ondersteuners het gemengde gevoelens

2012-06-24 13:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die eindtelling van 14-14 tussen die Springbokke en die Rose het gemengde reaksies onder Suid-Afrikaanse ondersteuners ontlok.

“Dit was ‘n bietjie teleurstellend. Ons moes die wedstryd gewen het, maar onder omstandighede weet ons hulle het reeds twee wedstryde gewen en die weer en als is ‘n faktor. So weereens baie geluk aan die Springbokke...” het ‘n aanhanger aan die SABC gesê.

Die Suid-Afrikaners het nie dieselfde vuurkrag gewys waarmee hulle die eerste twee toetse gedomineer het nie en Morné Steyn het die span in die steek gelaat met 'n swak skop-vertoning.

“Ons is nie gelukkig met Steyn nie en ons is nie gelukkig daarmee dat Elton Jantjies nie ‘n kans gekry het nie... Steyn het die drie toetse opgemors en Elton Jantjies kon ten miste vyf minute se speeltyd kry...” het ‘n ander ondersteuner gesê.

Die eindtelling van die derde en laaste toets in Port Elizabeth was 14-14 nadat die Bokke rustyd met 9-8 voorgeloop het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
97 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Basjan Brink sê... Wat was die ergste, die kopstamp of die vuishou? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 08:35 AM
    Road name: R21 Northbound
    ACCIDENT at Nellmapius Drive has been CLEARED
  • Friday Paarlshoop - 08:29 AM
    Road name: Witkoppen Road Eastbound
    DELAYS through Paarlshoop
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Internal Auditor

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.