Twee voormalige toetsspelers, Louis Koen en Pieter de Villiers, is bygevoeg tot die Springbok-bestuurspan as konsultante.
Die Walliese klubspan Cardiff Blues gaan na Suid-Afrika reis om 'n wedstryd teen die Vrystaatse Cheetahs in Bloemfontein te speel.
Kaapstad - Die Sharks het koelkop gebly om in 'n warm, bedompige Durban 26-12 met die Blues in die tweede week van Super Rugby af te reken.Die Sharks het teen rustyd met 16-9 op Kingspark voorgeloop nadat losskakel Patrick Lambie met 'n drie, doel- en drie strafskoppe die enigste puntemaker vir die Durbaniete in die eerste helfte was.JP Pietersen het van die plaasvervangersbank in die tweede helfte gekom om die Sharks se tweede drie te druk. Losskakel Stephen Brett (drie strafskoppe) en plaasvervanger Luke McCallister (een strafskop) was die Blues se puntemakers.Die laaste keer wat die Blues in Durban kon wen was in 2004. Volgende Saterdag pak die Sharks die Western Force in Perth terwyl die Blues teen die Lions in Johannesburg uitdraf.Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.- Sport24Neem hieronder deel aan ons meningspeiling oor die kommentators in hierdie wedstryd:
Hoe sou jy John van Rensburg se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Hoe sou jy Gary Boshoff se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Die Hurricanes het nege drieë teen die Rebels ingeryg vir 'n bonuspunt-oorwinning en 'n skrale kans om die Super-reeks se uitspeelrondes te haal.
Die All Black-senter, Sonny Bill Williams, is die tweede sportman wat onder diewe deurgeloop het nadat Cameron van der Burgh ook vroeër besteel is.
Die Suid-Afrikaanse swemmer Cameron van der Burgh was die slagoffer van misdaad nadat diewe sy hele huis leeggedra het.
Gerhard Steyn het eers gedink Zelri is te jonk vir hom, maar toe sien hy tog die lig.
Die 11de wenner van die realiteitsreeks American Idol is dié week aangewys.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...
Edenvale - 10:45:51 AM PEDESTRIAN ACCIDENT approaching the N12 Highway merge Nog verkeersverslae
South Africa. Port ElizabethHire ResolveR300000 - R420000
Johannesburg, South AfricaModis Professional Recruitment Services (Pty) LtdMarket Related
PretoriaCity Press
Bantam 1.3i PU2003R 53,900.00
Utility 1.4 Base MY12 PU2012R 118,560.00
CORSA 160iS PS AC2007R 111,872.00
Houses R 7 250 000
Houses R 6 995 000
Houses R 2 300 000
As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.
Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.
Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.
Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.
Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.
Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!