Blues begrawe die Lions
2011-03-04 21:16
Johannesburg – Die Lions het hulle derde agtereenvolgende nederlaag ervaar in die Vodacom Super Rugby-reeks nadat die Blues hulle Vrydagaand 41-32 op Coca Colapark geklop het.
Puntemakers:
Lions:
Drieë: Jano Vermaak, Wayne Whiteley, Doppies la Grange, Joshua Strauss. Doelskoppe: Elton Jantjies (3). Strafskoppe: Jantjies (2)
Blues:
Drieë: Joe Rokocoko, Jared Payne, Rene Ranger (2), Alby Mathewson. Doelskoppe: Luke McAlister (4), Stephen Brett. Strafskoppe: McAlister. Skepskop: McAlister
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (RSA)
Spelers:
Lions: 15 Jaco Taute, 14 Lionel Mapoe, 13 Waylon Murray, 12 Doppies la Grange, 11 Michael Killian, 10 Elton Jantjies, 9 Jano Vermaak, 8 Warren Whiteley, 7 Josh Strauss, 6 Derick Minnie, 5 Franco van der Merwe (k), 4 Wikus van Heerden, 3 Patrick Cilliers, 2 Bandise Maku, 1 JC Janse van Rensburg. Plaasvervangers: 16 Martin Bezuidenhout, 17 Kevin Buys, 18 Dries van Schalkwyk, 19 Cobus Grobbelaar, 20 Rory Kockott, 21 Burton Francis, 22 James Kamana.
Blues – 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Jared Payne, 12 Benson Stanley, 11 Sherwin Stowers, 10 Luke McAlister, 9 Alby Mathewson, 8 Peter Saili, 7 Luke Braid, 6 Jerome Kaino (k), 5 Ali Williams, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Tom McCartney, 1 Tony Woodcock. Plaasvervangers: 16 Keven Mealamu, 17 Charlie Faumuina, 18 Anthony Boric, 19 Daniel Braid, 20 Toby Morland, 21 Stephen Brett, 22 Rene Ranger.
Neem deel aan die meningspeiling hieronder oor die televisie-kommentators in hierdie wedstryd.
- SAPA
Stem
Hoe sou jy Hennie Koortzen se kommentaar beskryf in dié kragmeting?
Stem
Hoe sou jy Gary Boshoff se kommentaar beskryf in dié kragmeting?