Blou Bulle stormloop Pumas

2010-07-09 21:33
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Blou Bulle het die nuwelinge aan die Absa Curriebeker gewys wie is baas toe hulle die Pumas 38-15 geklop het op Loftus Vrydagaand.

Die verdedigende kampioene, wat sonder 15 Springbokspelers moes klaarkom, het vyf drieë aangeteken om vroeg reeds 31-3 voor te loop. Maar die Pumas het onverpoos teruggeveg om voor halftyd ook ‘n drie te druk.

Die skeidsregter, Stuart Berry, was hard op die Blou Bulle en daar sal verseker heelwat frustrasie vanaand in die Bulle se kamp wees oor die wyse waarop hulle gepenaliseer is.

Puntemakers:


Blou Bulle:


Drieë:
John Mametsa (2)
Stefan Watermeyer
Dean Greyling
Stephan Dippenaar
Deon Stegmann

Doelskoppe:
Jacques-Louis Potgieter (3), Francois Brummer

Pumas:

Drieë
Tian Meyer
Alistair Kettledas

Doelskoppe:
Ricardo Croy

Strafskoppe:
Croy


Blou Bulle:

15 Jaco van der Westhuyzen, 14 Gerhard van den Heever, 13 Stephan Dippenaar, 12 Stefan Watermeyer, 11 John Mametsa, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Ruan Snyman, 8 Gerrit-Jan van Velze, 7 Derick Kuün, 6 Deon Stegmann, 5 Fudge Mabeta, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Gary Botha (c), 1 Dean Greyling.
Subs: 16 Bandise Maku, 17 Bees Roux, 18 Juandre Kruger, 19 CJ Stander, 20 Danie Faasen, 21 Francois Brummer, 22 Hayden Groepes.

Pumas:

15 Carl Bezuidenhout, 14 Du-Wayne Smart, 13 Ashwin Scott, 12 Jevon Botha, 11 Shaun Venter, 10 Ricardo Croy, 9 Tian Meyer, 8 Junior Bester, 7 Eduan van der Walt, 6 Corné Steenkamp, 5 Marius Coetzer, 4 Luhan Velthuizen, 3 Ashley Buys, 2 Hannes Franklin (c), 1 Dawie Steyn.
Subs: 16 Torsten van Jaarsveld, 17 Ronnie Uys, 18 Willem Serfontein, 19 Doppies le Roux, 20 Jacques Coetzee, 21 Elgar Watts, 22 Alistair Kettledas.

Lees meer hier.

Bly op hoogte van al die jongste sportnuus deur Nuus24Sport op Twitter te volg.


 

- SAPA

Lees meer oor: sport  |  rugby  |  curriebeker

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.