Blou Bulle gee Bees trekpas

2011-10-06 09:16
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Blou Bulle Maatskappy (BBM) het die stut Bees Roux finaal die trekpas gegee.

Roux (28) is Woensdag in ’n tugverhoor deur die BBM skuldig bevind dat hy sonder toestemming by die Pumas-rugbyspan geoefen het.

Sy ontslag tree dadelik in werking.

David Short, voorsittende beampte in dié verhoor, het Woensdag in sy uitspraak gesê hoewel Roux nie van oneerlikheid aangekla is nie, is dit sy siening dat Roux se dade “per implikasie oneerlik was”.

Adv. Gert van der Merwe, Roux se regsverteenwoordiger, het daarop gesê iemand kan nie skuldig bevind word van iets waarvan hy nie aangekla word nie.

Roux het in Augustus verlede jaar die Tshwane-metropolisielid sers. Johannes Ntshimane Mogale (38) doodgeslaan, maar Roux is nie op dié klag, dat hy die rugby-unie se naam in oneer gebring het, verhoor nie.

“Roux het duidelik sy eie belang bo dié van sy werkgewer (BBM) geplaas deur by die Pumas te oefen. Die werknemer het deurgaans ... volgehou dat hy niks verkeerd gedoen het nie en het geen berou getoon nie,” het Short gesê.

Roux het getuig hy was onder die indruk dat hy toestemming gehad het om by die Pumas te oefen.

Short het in sy uitspraak gesê dat die BBM dit duidelik gestel het dat hulle nie Roux se kontrak einde Oktober gaan hernu nie en dat ontslag dus die enigste opsie is.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

 

Lees meer oor: bees roux  |  pumas  |  curriebeker  |  blou bulle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
105 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.