Blitsbokke val, Fidji seëvier NZ-sewes

2010-02-06 11:24
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die Springbok-Sewes het vir ’n tweede keer teen Australië verloor nadat hulle 26-22 in die Wellington-toernooi van die Internasionale Rugbyraad (IRR)-sewesreeks geklop is.

Suid-Afrika het ’n belowende eerste helfte ervaar waartydens hulle in die eerste vyf minute 17-0 voorgeloop het.

Australië het egter kort daarna begin voordeel trek uit Suid-Afrika se swak verdediging en tekort aan spoed waartydens hulle 26 punte ingepalm het.

Die Blitsbokke het vroeër Saterdagoggend vir die vyfde keer teen Fidji in die kwarteindronde verloor met ‘n telling van 21-5.

Samoa en Fidji het mekaar in die finaal aangevat nadat hulle Nieu-Seeland en Engeland onderskeidelik geklop het.

Fidji het die Kiwi's egter met vlieënde vaandels geklop met 'n telling van 19-14.

Hulle is die amptelike wenners van die Nieu-Seelandse toernooi van die IRR-kampioenskappe.

-Sport24

 

Lees meer oor: springbok sewes  |  blitsbokke

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 118,560.00

OPEL

CORSA 160iS PS AC
2007
R 111,872.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.