Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Blitsbokke kry versterkings

2012-12-03 16:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Blitsbok-staatmaker Cecil Afrika is een van drie spelers wat hom by die groep aangesluit het vir die Internasionale Rugbyraad (IRR) se sewesreeks in Port Elizabeth die naweek.

Afrika se finale insluiting hang egter af van ‘n fiksheidstoets wat hy later die week moet slaag.

Bernado Botha en Cheslin Kolbe is die ander twee spelers wat by die groep aansluit ná die Blitsbokke se kaptein, Kyle Brown, sy enkel gebreek het.

Die afrigter Paul Treu sal sy finale groep van 12 Donderdag aankondig, het sarugby.co.za berig.

Die Blitsbokke sal teen Samoa, wat Saterdag die Doebai-toernooi gewen het, sowel as Frankryk en Australië in Groep A in Port Elizabeth speel.

Suid-Afrika het Saterdag met 14-10 teen Argentinië in die eindstryd van die Skildtoernooi verloor en is tans in die sesde plek op die wêreldreeks se punteleer.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

Lees meer oor: blitsbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

ALL BLACKS-DIE-BESTE sê... Ja ek het kinders maar hulle neem nog nie deel aan span sport nie. Natuurlik sal ek my kinders ondersteun, maar ek is klaar met SA RUGBY GROOTBEKKE. Ek het 2 dogters so ek glo nie hulle sal rugby speel nie. Moet net nie in depressie gaan nie Cor. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Houghton Estate - 07:23 AM
    Road name: M1 Both Ways
    DELAYS approaching the Riviera Road exit
  • Wednesday Fourways - 07:22 AM
    Road name: N1 Northbound
    DELAYS between Beyers Naude Drive and the Rivonia Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.