Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Blitsbokke gereed vir Doebai

2012-11-21 14:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Suid-Afrika se sewesspan het drie veranderings vir die Wêreldsewesreeks se volgende twee toernooie in Doebai en Port Elizabeth gemaak.

Cecil Afrika, wat steeds nie ten volle van sy kniebesering herstel het nie, word deur die belowende skrumskakel van die Cheetahs Kevin Luiters vervang.

Philip Snyman is in die plek van Ruwellyn Isbell gekies terwyl Reuben Johannes moet plek maak vir Warren Whiteley.

Robert Ebersohn (Cheetahs) is weens 'n dyspierbesering nie vir die groep oorweeg nie.

Die Doebai-toernooi word vanaf 30 November tot 1 Desember gespeel met die Port Elizabeth-toernooi wat op 8 Desember afskop.

Die span vertrek Sondagaand vanaf Kaapstad na Doebai.

So lyk die groep:

1. Chris Dry

2. Philip Snyman

3. Frankie Horne

4. Warren Whiteley (Goue Leeus)

5. Cornal Hendricks

6. Kyle Brown - kaptein

7. Branco du Preez

8. Stephan Dippenaar

9. Paul Delport

10. Kevin Luiters (Cheetahs)

11. Tshotsho Mbovane

12. Steven Hunt

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: blitsbokke  |  sewesrugby
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
  • Wednesday Durban - 05:30 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.