'Besope' Percy het in tjoekie geslaap

2009-10-09 12:18
Tweets Share Share line Print

Durban - Die Springbok-legende Percy Montgomery was glo dronk en het 'n nag in die aanhoudingselle deurgebring ná hy glo sy vrou en haar familie aangerand het.

Supt. Vincent Mdunge, 'n polisiewoordvoerder, het gesê Montgomery was dronk en die rusie tussen hom en sy vrou, Tasmin, het kort ná 'n ete by die Oyster Box in Umhlanga gebeur.

Mdunge het bevestig dat Montgomery in aanhouding was.

"Daar is bewerings dat hy fisieke geweld gebruik het om sy vrou en van sy skoonfamilie, waaronder sy skoonpa, te beseer."

Montgomery is Sondag in hegtenis geneem op aanklag van aanranding met die doel  om ernstig te beseer en het Maandag in die Verulam-landdroshof verskyn. Hy is op borgtog van R1500 vrygelaat.

Mdunge het gesê Tasmin het 'n saak wat verband hou met "gesinsgeweld" by die Durban-Noord-polisiekantoor aanhangig gemaak.

Hy het gesê in die stadium is dit nie duidelik wat die rusie veroorsaak het nie.

Luidens die klagstaat is Montgomery se borgtogvoorwaardes dat hy nie sy vrou aanrand, dreig of verbaal mishandel nie. Hy mag ook nie met haar ouers kommunikeer, hulle dreig of teister nie.

Montgomery het glo sy vrou se "boud gedruk en haar met die vuis geslaan", lui die klagstaat.

Die saak is tot 6 November uitgestel vir verdere ondersoek.

Sport24
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: misdaad  |  skandale  |  hof  |  percy montgomery

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Steenkamp sê... Johan jy gee mos voor jy is n ortopeed in Kanada maar ek weet jy is n "sparkie" - en n swak een daarby. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.