Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bekker, Liebenberg uit Bok-toer

2012-10-17 07:35
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Springbokke het nog 'n terugslag beleef met die nuus dat die slot Andries Bekker en haker Tiaan Liebenberg die span se jaareind-toer na Europa sal misloop.

Die WP het Maandag bekendgemaak dat die twee spelers nie in Saterdag se Curriebeker-halfeindstryd teen die Leeus in Johannesburg gaan speel nie.

Bekker het sy toon in laas naweek se oorwinning oor die Cheetahs beseer en Liebenberg het in dieselfde kragmeting sy rug seergemaak.

Alhoewel die Streeptruie huiwerig is om te sê wat die erns van die beserings is, het Sport24 betroubaar verneem dat Bekker ses tot agt weke op die krukkelys sal wees terwyl Liebenberg waarskynlik twee tot drie maande uit is.

Dis 'n reuse terugslag vir die Bokke, wat reeds sonder Coenie Oosthuizen (rug) en Johan Goosen (knie) moet klaarkom.

Die Springbokke begin hul Europese toer teen Ierland in Dublin op 10 November gevolg deur toetse teen Skotland in Edinburg (17 November) en Engeland in Londen (24 November).

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

 

Lees meer oor: beserings  |  springbokke  |  curriebeker
VOLGENDE OP NUUS24X

Heinrich Brüssow na Japan

8 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Afrikaner Gewete sê... Ek dink nie so nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 08:20 AM
    Road name: R24
    TRUCK ACCIDENT at the Barbara Road exit - DELAYS both ways to / from the Airport
  • Thursday Midrand - 08:17 AM
    Road name: N1 Southbound
    STATIONARY VEHICLE in the middle lane before the Buccleuch Interchange - SLOW TRAFFIC from New Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.