Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bakkies gekies vir 'Wêreld-droomspan"

2012-07-05 14:34
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Hy mag dalk al nader aan sy 33ste verjaardag in September beweeg, maar Bakkies Botha is steeds in die Augustus-uitgawe van die internasionale Rugby World-tydskrif in Londen, vir hul 'Wêreld-droomspan' gekies.

Alhoewel die uitgawe nog nie in Suid-Afrika beskikbaar is nie het die rugbyskrywer Mark Keohane, wat onlangs in Engeland was, die spelers Woensdagaand op sy Twitter-blad genoem.

Die span bestaan uit drie Springbokke, Botha, die vleuel JP Pietersen en haker Bismarck du Plessis.

Vier All Blacks is gekies en twee Wallabies het ook die span gehaal.

Hier is die tydskrif se volledige span:

15 Rob Kearney (Ierland), 14 JP Pietersen (SA), 13 Conrad Smith (NS), 12 Jamie Roberts (Wallis), 11 George North (Wallis), 10 Dan Carter (NS), 9 Will Genia (Aus), 8 Kieran Read (NS), 7 David Pocock (Aus), 6 Dan Lydiate (Wallis), 5 Richie Gray (Skotland) 4 Bakkies Botha (SA), 3 Euan Murray (Skotland), 2 Bismarck du Plessis (SA), 1 Tony Woodcock (NS).

Lees die volledige storie hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: bakkies botha  |  springbokke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 14:45 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
  • Thursday Bredell - 14:43 PM
    Road name: High Road Southbound
    ROADWORKS between the R21 Interchange and Pomona Road - DELAYS
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.