Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bakkies bly langer in Frankryk

2012-11-28 12:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die voormalige Blou Bul- en Springbok-slot Bakkies Botha het sy kontrak met die Franse klubspan Toulon tot 2015 hernu.

Botha het na afloop van verlede jaar se Wêreldbeker in Nieu-Seeland by die Franse klub aangesluit.

Alhoewel hy aan die begin van die seisoen met 'n hakseningbesering gesukkel het, het die strydros eindelik een van Toulon se sleutelspelers geword.

Botha het 'n groot rol gespeel om die span op die boonste posisie van die Top14-punteleer te kry.

Hy het aanvanklik tot 2013 geteken, maar sal nou tot die einde van 2015 in Frankryk bly.

Toulon sal volgende seisoen drie Suid-Afrikaans gebore spelers in hul groep hê; Botha, die kaptein Joe van Niekerk en die losvoorspeler Danie Rossouw, wat vanaf die Japanse klub Suntory Sungoliath by die span sal aansluit.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo


Lees meer oor: bakkies botha  |  toulon
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Eugene NieTerblanche sê... En steeds bly die skeidsregters onaantasbaar... Geen boetes vir swak besluite en middelmatige vertonings nie, maar as jy iets durf sê, DAN tree Sanzar op... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Irene - 15:08 PM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS at Main Road
  • Thursday Rosebank - 15:07 PM
    Road name: Bolton Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Craddock Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.