Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

All Blacks wys 2013-toetskalender

2012-11-02 10:28
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die All Blacks sal in 2013 sewe toetse op tuisbodem speel insluitende 'n kragmeting met die Springbokke op Eden Park.

Die Springbokke sal na Auckland moet reis vir aanstaande jaar se Rugbykampioenskap-wedstryd op 14 September om op Eden Park, waar Suid-Afrika laas in 1937 gewen het, teen die Kiwi's uit te draf.

Die All Blacks het vyf van die agt wedstryde teen die Springbokke by dié stadion gewen.

Frankryk gaan ook aanstaande jaar na Nieu-Seeland toer tydens die Junie-toetse.

Die Hane sal die Wêreldkampioene in Auckland (8 Junie), Christchurch (15 Junie) en New Plymouth (22 Junie) pak.

Nieu-Seeland speel gasheer vir twee van die drie Bledisloe-toetse teen Australië. Die een kragmeting is 'n Rugbykampioenskap-wedstryd op 24 Augustus in Wellington en die tweede toets is op 19 Oktober in Dunedin.

Die Poemas pak die All Blacks op 7 September in Hamilton.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Keo

Lees meer oor: springbokke  |  all blacks
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Broadacres - 07:36 AM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street - POINTSMEN on duty
  • Thursday Parktown - 07:36 AM
    Road name: Oxford Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Victoria Avenue - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.