All Blacks skop toer goed af

2010-11-06 19:00
Tweets Share Share line Print

Twickenham – Nieu-Seeland het die tweede helfte sterk gestaan en daarin geslaag om Engeland 26-16 te klop tydens die openingswedstryd van hul Europese toer.

Reeds vroeg in die wedstryd het die All Blacks gedreig om die Britte te stormloop met Hosea Gear en Kieran Read se twee uitmuntende drieë binne die eerste 21 minute.

Dit is egter Shontayne Hape (Engeland) se drie in die 85ste minuut wat vir die meeste opspraak gesorg het, nadat dit geweier is.

Puntemakers:

Engeland:

Drie: Dylan Hartley. Strafskoppe: Toby Flood (3). Doelskoppe: Flood

Nieu-Seeland:

Drieë:  Hosea Gear, Kieran Read. Strafskoppe: Dan Carter (4), Doelskoppe: Carter (2)

Nog uitslae (Australië teen Wallis):

Cardiff – Australië het Wallis Saterdag by die Millennium-stadion in Cardiff  25-16 geklop nadat hul halftyd 7 – 6 voorgeloop het.

Puntemakers:

Australië:

Drieë: David Pocock, Kurtley Beale, Ben Alexander. Strafskoppe: James O'Connor (2). Doelskoppe: O'Connor (2)

Wallis:

Drie: Richie Rees. Strafskoppe: Stephen Jones (3). Doelskop: Dan Biggar

Volg Nuus24Sport op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: wallis  |  sport  |  all blacks  |  rugby  |  asutralië  |  engeland

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Frederikb sê... Kallie ons almal weet wat die andwoord gaan wees maar ok one Los dit daar. Ja dis die Muse Suid Afrika Virginia jou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.