Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

All Blacks oorheers toekenning-seremonie

2012-12-04 07:02
Tweets Share Share line Print

Londen – Die Nieu-Seelandse rugbyspan het die Internasionale Rugbyraad se toekenning-seremonie Maandagaand in Londen oorheers.

Die losskakel Dan Carter het die speler van die jaar-toekenning ontvang, terwyl die span se afrigter, Steve Hansen weggestap het met die toekenning vir afrigter van die jaar.

Die All Blacks is aangewys as die span van die jaar nadat hulle in 20 wedstryde onoorwonne was. Dít het tot 'n einde gekom ná Saterdag se skoknederlaag teen Engeland op Twickenham.

Dit is die tweede keer wat die 30-jarige Carter met die toekenning vereer word. Hy het in 2005 ook dié gesogte eer ontvang.

Ander spelers wat vir die toekenning benoem is, is die All Black-kaptein Richie McCaw, die Engelse losskakel Owen Farrell en die Franse losskakel Frederic Michalak.

Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat die All Blacks met die span van die jaar-toekenning wegstap.

– Volg Nuus24Sport op Twitter

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
44 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Piet Pompies sê... Hy Dimitre is geensisns Dan Carter nie, maar is beslis iemand om na te kyk vir 'n veilige opsie. Hy't goed gedoen vir die Stormers verlede jaar, en nog beter gedoen die jaar. Ek sien glad nie dat hy gate en sirkels deur die oponente gaan hardloop nie, sy skopskoen is dodelik, en hy doen wat van hom gevra word. Ten minste op die bench. PS. Ek skree nie vir die kus streke nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

SQL Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R25000 - R30000

Intermediate .Net Developer

Cape Town
Communicate Cape Town Finance
R25000 - R35000

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.