Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

All Black-flank uitgewys wat op speler se kop trap

2012-11-12 14:19
Tweets Share Share line Print

Edinburg – Die All Blacks se afrigter, Steve Hansen, sal Maandag weet of die flank Adam Thomson weens dissiplinêre redes, die res van die Kiwi's se Europese toer gaan misloop.

Nieu-Seeland het Skotland Sondag met 51-22 op Murrayfield in Edinburg geklop.

Thomson loop die gevaar om geskors te word nadat hy tydens die wedstryd uitgewys is toe hy na bewering op die losvoorspeler Al Strokosch se kop getrap het.

Skotland se afrigter, Andy Robinson, het dit duidelik gestel dat hy voel die telbord kon anders gelyk het as Thomson 'n rooi- in plaas van 'n geelkaart gekry het.

"Die assistent-skeidsregter het baie duidelik gesien wat gebeur het, maar dit is nou in die hande van die tugbeampte," het Robinson gesê.

Hansen meen egter die oortreding is nie so ernstig as wat dit op die televisie gelyk het nie.

"Iemand sal deeglik daarna kyk en besluit of dit opsetlik of net onverantwoordelik was. Ek dink dit was net onverantwoordelik," het Hansen verduidelik.

Thomson kan die All Blacks se opkomende toetse teen Italië, Wallis én Engeland misloop indien hy geskors word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Joe Jooste sê... Muller, met sulke simpel kommentaar behoort nuus 24 jou vir 80 JAAR van hierdie forum te skors... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bryanston - 17:44 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Witkoppen Road
  • Friday Zandspruit - 17:40 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.