Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

All Black-flank uit Ierland-toets

2012-06-12 08:58
Tweets Share Share line Print

Wellington – Die All Black-flank Victor Vito sal Saterdag se tweede toets teen Ierland weens 'n kniebesering misloop en kan straks vyf weke op die krukkelys wees.

Adam Thomson, wat Vito vervang het toe hy die veld tydens Nieu-Seeland se 42-10 oorwinning in die eerste toets teen die Iere moes verlaat, sal in die nr.6-trui uitdraf vir die wedstryd in Christchurch.

Vito sal ook die derde kragmeting in Hamilton op 23 Junie misloop, maar die Chiefs se losvoorspeler Liam Messam sal hom by die groep aansluit as plaasvervanger.

Intussen het die All Blacks-breier, Steve Hansen, gesê die haker Keven Mealamu het van 'n kuitbesering herstel wat hom uit die eerste toets gehou het.

Die 33-jarige Mealamu het reeds 92 toetse op sy kerfstok en benodig nog een wedstryd om Sean Fitzpatrick as Nieu-Seeland se haker met die meeste toetse verby te steek.

Nieu-Seeland het Dinsdag in ysige weer geoefen en soortgelyke toestande word vir Saterdag voorspel.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Rugby-kommentaar

Joe Jooste sê... Muller, met sulke simpel kommentaar behoort nuus 24 jou vir 80 JAAR van hierdie forum te skors... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bryanston - 17:44 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Witkoppen Road
  • Friday Zandspruit - 17:40 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.