Aktiviste sê Nam moet uit WB

2011-05-16 14:14
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - 'n Diereregtegroep dring daarop aan dat Namibië uit vanjaar se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland onttrek.

Die Seals of Nam-groep hoop dat die onttrekking meer aandag sal vestig op die uitdunning van robbe aan die Namibiese kus.

"Ons doen 'n formele beroep op die Internasionale rugbyraad (IRR) om al Namibië se wedstryde by vanjaar se Wêreldbeker af te stel," het die groep in 'n verklaring wat glo na die IRR asook die Suid-Afrikaanse rugbyunie gestuur is, gesê.

"Ons vra ook die spanne van Suid-Afrika, Wallis en Fidji om hul solidariteit te wys deur saam te staan en die uitdunning van robbe in die openbaar te veroordeel," het die verklaring verder gelui.

Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat Namibië se ministerie van visserye 'n kwota het om meer as 90 000 bedreigde Kaapse pelsrobbe te slag.

Volgens Seals of Nam word 85 000 welpies en 6 000 bulle jaarliks by Kaapkruis en Atlasbaai doodgemaak.

Namibië is een van slegs vyf lande in die wêreld wat robbe uitdun.

Die land se nasionale rugbyspan speel hul Wêreldbeker-groepwedstryde teen Wallis, Suid-Afrika en Fidji.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Frederikb sê... Kallie ons almal weet wat die andwoord gaan wees maar ok one Los dit daar. Ja dis die Muse Suid Afrika Virginia jou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.