Afrika beste in die wêreld

2011-10-25 09:32
Tweets Share Share line Print

Auckland – Cecil Afrika is nou amptelik die beste sewesrugbyspeler ter wêreld.

Dié Oos-Kapenaar se briljante vertonings in die 2010-’11-seisoen van die Internasionale Rugbyraad (IRR) se Sewesreeks is Maandag hier deur die IRR vereer toe hy as sewesrugbyspeler van die jaar aangewys is.

Afrika se vertonings was in ’n klas van sy eie.

Hy het as top-driedrukker en voorste puntemaker in die reeks geëindig, al het hy slegs in sewe toernooie gespeel.

Hy het 40 drieë gedruk en 385 punte aangeteken en die Blitsbokke gehelp om toernooie in Las Vegas, Londen en Edinburg te wen.

Die Blitsbokke se afrigter, Paul Treu, het in reaksie gesê hy is baie trots op Afrika.

“Ek is bitter bly dat hy die toekenning kon kry.

“Hy was werklik uitstaande.”

Afrika is beseer nadat hy onlangs sy wangbeen gekraak het, dieselfde besering wat hom verlede seisoen gekortwiek het.

Hy sal na verwagting die 2011-’12-seisoen se openingstoernooi – in Australië – misloop, maar kan betyds fiks wees as Emirates se toernooie in Dubai en Port Elizabeth vroeg in Desember gespeel word.

* Tydens die toekenningsaand is vier Suid-Afrikaners in die IRR se heldesaal opgeneem. Kitch Christie, Jake White, Francois Pienaar en John Smit, die afrigters en kapteins van Suid-Afrika se Wêreldbeker-seges in 1995 en 2007, is op dié wyse vereer. 

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: irr  |  cecil afrika  |  sewesrugby  |  blitsbokke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Rugby-kommentaar

Frederikb sê... Kallie ons almal weet wat die andwoord gaan wees maar ok one Los dit daar. Ja dis die Muse Suid Afrika Virginia jou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.