Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Ackermann prys Lions se 'ideale' begin

2013-01-20 14:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Johan Ackermann, afrigter van die Lions, het gesê die span het hul eerste doelwit behaal nadat hulle Rusland Saterdagaand in Johannesburg verniel het.

Die Lions het dié wedstryd 51-13 gewen.

"Ons het ons eerste doelwit behaal om te wen en ek is gelukkig daarmee," het Ackermann gesê.

Die Lions-uitdaagreeks kom te midde van die Johannesburgse span se relegasie van vanjaar se Superrugby-kompetisie.

Dié reeks eindig op 20 Julie waarna 'n promosie/relegasie-wedstryd vir die Super-rugbyreeks op 3 Augustus op Ellispark sal plaasvind.

Hoewel Ackermann tevrede was met die span se vertoning, dink hy daar is baie om op te verbeter. Hy het ook gesê hy wil hê die span moet so gou as moontlik die roes afskud.

Ackermann het gesê hy sal aanhou om kombinasies te toets voor hy besluit wie die gereelde spelers in die beginspan sal wees.

"Daar is geen beserings nie, wat die eerste positiewe ding is, maar omdat daar nuwe gesigte is, sal daar definitief ouens wees wat volgende week 'n kans sal kry.

"Dit was die ideale begin en ongelukkig sal daar volgende week nuwe kombinasies wees wat ons moet toets en dit sal hul eerste wedstryd wees," het die afrigter gesê.

"Teen weet drie of vier sal almal al 'n speelkans gehad het en dan kan ons verseker dat ons die beste span op die veld gaan hê."
      
– Volg Nuus24Sport op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: johan ackermann  |  lions
VOLGENDE OP NUUS24X

Neusie verby vir Proteas

2013-06-19 18:11

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
24 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.