Die Hurricanes se nuwe kaptein, Conrad Smith, het by sy spanmaats aangesluit vir die voorseisoense kragmeting met die Crusaders in Mangatainoka.
Die beseringsgeteisterde Belgiese jaer Tom Boonen is weer terug in die saal, nadat hy die eerste skof van die Katar-fietstoer gewen het.
Skotland tel ná die naweek se sesnasies-nederlaag teen Engeland op Murrayfield nie meer onder die wêreld se top-10 rugbylande nie.
Die oud-Springbok Brendan Venter meen die vuur wat Engeland in die Sesnasies oor Skotland gewys het, dui op goeie dinge vir die span se toekoms.
Dit sal dalk die Blitsbokke loon om die kleur van hul truie dramaties te verander, want sommige blasers sien skynbaar geel as hulle Groen-en-Goud sien.
Wat dink jy van die aankondiging dat geelkaarte nou ook ná wedstryde in die Super-reeks toegeken kan word?
Briljante idee! 46% 110 stemme
46
Kom ons wag en kyk maar wat gebeur 32% 78 stemme
32
Wat's fout met die tugverhore soos wat dit tans gedoen word? 22% 53 stemme
22
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Wallis het hul derde agtereenvolgende oorwinning oor Ierland behaal met ‘n strafdoel in die laaste minuut deur Leigh Halfpenny.
Die gewese Bulls- en Blou Bul-skrumskakel Fourie du Preez is skynbaar die gunsteling om die Springbok-kapteinskap by John Smit oor te neem.
Nieu-Seeland het Fidji 24-7 in die eindstryd van die vierde been van die IRR Sewes-wêreldreeks in die Westpac-stadion geklop.
GRYP KANS AAN: Die veelsydige Riaan Smit is een van min Cheetahs-spelers wat sy kans teen die Griffons aangegryp het. Lees verder. (Foto24)
Multimedia · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die manne wat ná wedstryde eerder oor die stryd in die skrums as oor die uitslag gesels, was stomgeslaan ná die stryd tussen die Kings en die Bulls.
Die Ixias sal binnekort weet hoe lank hulle sonder hul agtsteman Juan Hugo vir die Varsityskild-rugbyreeks oor die weg moet kom.
Rassie Erasmus sal van die begin af voltyds die Bok-breier, Heyneke Meyer, en die Springbokke se tegniese analis wees.
Die Cheetahs se wen oor die Stormers in die opwarmwedstryd op Nuweland was grootliks te danke aan hul losskakel, Johan Goosen, se skopvoet.
Fotogalery van die Bulls se spanoefening op Loftus se B-veld.
Die krieketspeler Dean Elgar hou sy visier op die Proteas!
Die Burger was in Bellville om die Stormers se spanoefening te volg.
Marcos Baghdatis slaan rakette stukkend
van: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
tot: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 January February March April May June July August September October November December 2012 2013 2014 2015 2016
Sport: All Athletics Boxing Canoeing Cricket Cycling Games Golf Horse racing Motorsport Rugby Soccer Surfing Surfski Swimming Tennis Triathalon/Duathlon
Sleutelwoord:
North Riding - 07:25:39 AM DELAYS through Malibongwe Drive towards the Johannesburg North area Nog verkeersverslae
Western CapeDie BurgerMarket Related
CenturionEOH Recruitment SolutionsR450000 - R650000
CenturionEOH Recruitment SolutionsR400000 - R600000
Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY062006R 199,595.00
Scenic 2.0 Dynamique AT MPV2003R 85,995.00
KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY042005R 149,995.00
Houses R 2 500 000
Houses R 4 300 000
Houses POA
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!