Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Wêreld se oë op Londen vir Spele-opening

2012-07-27 20:18
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Londen – Klokke het laat Vrydagmiddag oor Brittanje heen gebeier terwyl die Olimpiese vlam op 'n koninklike vaartuig in die Teemsrivier afbeweeg het in die finale ure voor die begin van die Olimpiese Spele se openingseremonie.

Die Olimpiese fakkel is op die Gloriana, Koningin Elizabeth II se trekskuit, in die Teemsrivier afgeroei vir die laaste skof van 'n reis van 12 800 km deur Brittanje en Ierland.

Die vlam se lang tog, wat op 10 Mei in Griekeland begin het, sal eindig by wat beloof om een van die skouspelagtigste openingseremonies in die geskiedenis van die Spele te wees by die Olimpiese Stadion in Stratford in die ooste van Londen.

David Cameron, die Britse premier, het gesê Brittanje moet die meeste maak van dié unieke geleentheid.

"Brittanje is gereed om die grootste skouspel op die aarde te verwelkom," het hy aan verslaggewers gesê.

"Ons het 'n goeie verlede, 'n baie opwindende toekoms en hierdie is 'n groot oomblik vir ons land. Ons moet dit aangryp."

Duisende belangrike gaste, insluitend die Russiese premier, Dmitry Medvedev, die Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama, en die Hollywood-ster Angelina Jolie, sal die seremonie bywoon.

Meer as 'n miljard mense sal na verwagting die skouspel op televisie volg.

Organiseerders wou nie onthul hoe die vlam by die seremonie sal aankom nie. Die identiteit van die laaste fakkeldraer is ook nie bekend nie, maar gerugte doen die ronde dat dit die Olimpiese roeikampioen Steve Redgrave of Roger Bannister, die eerste man om 'n myl in minder as vier minute te hardloop, sal wees.

Die Britse sokkerster David Beckham het onthul dat hy ook 'n rol in die seremonie sal hê.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
10 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 10:23 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching C R Swart Drive
  • Tuesday Benoni - 10:22 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC approaching Ampthill Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.