Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Spele: Afpersbewerings skok Australië

2012-06-13 09:53
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Sydney – Australiese gewigoptel is tot in sy fondamente geskud deur bewerings dat 'n atleet aangedring het op $5 000 (byna R42 000) voor hy aan 'n kwalifiserende toernooi vir die Olimpiese Spele deelneem.

Die hoof van die Australiese gewigoptel-vereniging, Michael Keelan, beweer Daniel Koum (26) het vir die geld gevra by verlede week se kwalifiserende Oceania gewigoptel-kampioenskappe in Samoa.

"Ons is absoluut geskok en verdwaas. Dit is net ongelooflik," het Keelan Woensdag aan AFP gesê en bygevoeg dat dit die eerste keer is in 40 jaar, wat hy by die die sport betrokke is, dat so iets met hom gebeur.

"Hy het gesê as hy nie die geld kry nie sal hy nie aan die kampioenskappe deelneem nie."

Indien enige van die Australiese mansatlete nie in Samoa deelgeneem het nie, sou dit onmoontlik wees vir die span om onder die top-vyf lande te eindig en sodoende 'n gewigopteller na die Spele in Londen te stuur.

"Die situasie wat in Samoa plaasgevind het, is dat hy (Koum) gevoel het dat hy in 'n posisie was waar hy vir geld kon vra," het Keelan aangevoer.

"En die feit is hy het vir 'n groot bedrag gevra."

Koum ontken die bewerings en het aan die Sydney Morning Herald  gesê, nadat hy oor die voorval gevra is: "Ek ontken dit".

Die atleet, wat oorspronklik van Kameroen is, het wel in Samoa deelgeneem en Australië gehelp om vir die Spele te kwalifiseer.

Hy kan nietemin met sanksies gestraf word as die bewerings teen hom bewys kan word.

Koum se kanse om wel na Londen te gaan is skraal aangesien Damon Kelly, die enigste Australiese gewigopteller by die 2008 Spele, die gunsteling is om gekies te word.

Keelan, wat erken het dat hy een van verskeie afrigters en beamptes is wat saamgespan het om die "afpersgeld" te betaal, sê dit is moeilik vir die sport om atlete finansieël vir die Spele, waar dit onwaarskynlik is dat Australië 'n medalje sal wen, te ondersteun.

Maar hy het nietemin bygevoeg: "Jy kan nie dat een mens se dade ander atlete se drome verwoes nie."

Keelan het bygevoeg dat hy by sy besluit (om die geld te oorhandig) staan.

"Ek is steeds ontsteld, maar die feit is dat ons 'n vinnige besluit moes maak. Ek voel steeds dat ons die regte ding gedoen het."

Volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: australië  |  olimpiese spele
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.