Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Olimpiese stoeier toets positief vir dwelms

2012-05-03 14:30
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Londen – Die Olimpiese stoeier Myroslav Dykun, wat Brittanje se kandidaat vir 'n medalje by die Spele was, het positief getoets vir die hoogs verslawende dwelmmiddel amfetamien, het die Britse stoeivereniging Donderdag bevestig.

Die 29-jarige atleet, wat in die Oekraïne gebore is, wag nou op die uitslag van sy B-monster.

"Ek kan bevestig dat sy A-monster positief getoets het. Die dwelm is amfetamien," het die stoeivereniging se uitvoerende hoof, Colin Nicholson, gesê.

Dykun het 'n goue medalje by die 2010 Statebondspele in Nieu-Delhi, in die 66 kg-afdeling gewen en word beskou as een van Brittanje se beste kanse vir 'n medalje in Londen.

Hy sal nie aan die Spele deelneem as sy B-monster ook positief toets nie en is reeds verbied om aan enige kompetisies deel te neem.

Dykun se finansiële hulp is ook onmiddelik gestaak.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sapa - AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:47 PM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Jukskei River bridge
  • Tuesday Germiston - 18:46 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS approaching the Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.