Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Le Clos se Olimpiese droom lank nie verby

2012-07-29 16:59
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Londen – Die Suid-Afrikaanse swemmer Chad le Clos het gesê hy sal die teleurstelling van sy uitslag in die 400 m-wisselslag gebruik om hom aan te spoor om in ‘n latere stadium van die Spele te presteer.

Suid-Afrikaners het gehoop dat Le Clos die land se eerste medalje sou verower ná hy goed gevaar het in die uitdunne, maar dit was die VSA se Ryan Lochte wat met 'n tyd van 4:5.18 koning gekraai het. Le Clos het in die vyfde plek geëindig.

"Die 200 m vlinderslag op Maandag- en Dinsdagaand sal groot items vir my wees," het Le Clos gesê.

"Ek glo ek sal sterker wees in daardie items en, vir nou, is dit ‘n trap na groter dinge en ‘n leerkurwe."

Le Clos sê die senuwees het nie te veel gepla in Saterdag se item nie.

"Ek was nie te senuweeagtig nie; ek het probeer om myself senuweeagtig te maak, en vanoggend het ek gedink hierdie is regtig die Olimpiese Spele," het Le Clos ná die byeenkoms gesê.

"Die skare was massief en ek dink hulle het ‘n rol gespeel.

"Ek is opgewonde oor my volgende item, maar ook vir nog ‘n kans oor vier jaar."

Die Suid-Afrikaner maak nou gereed vir sy gunsteling-item, die 200 m-vlinderslag, wat Maandag begin.

– Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:06 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Asset Data Capturer

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.