Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

IOK bekommerd ná bohaai oor kaartjies vir Londen-spele

2012-06-17 10:28
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Londen – Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) het vroeg Sondag gesê hy sal 'n ondersoek van stapel stuur ná 'n nuusberig wat beweer het dat verskeie nasionale olimpiese komitees en herverkopers bereid was om kaartjies vir die Olimpiese Spele in Londen op onwettige maniere te verkoop.

Die IOK het in 'n verklaring gesê sy uitvoerende raad het 'n noodvergadering belê, en het gesê enige bewyse van oortredings moet aan die komitee se raad vir etiek voorgelê word.

Die Britse Sunday Times het in 'n berig beweer dat amptenare en agente van 54 lande bereid was om die IOK se streng reëls oor kaartjieverkope te breek.

Die IOK het gesê "verskeie nasionale olimpiese komitees en agente was volgens die berig bereid om die reëls te breek deur aan te bied om kaartjies buite hulle grondgebied te koop en verkoop, deur kaartjies teen hoër pryse te verkoop, of deur kaartjies aan onwettige herverkopers te verkoop.

"Die IOK neem hierdie bewerings baie ernstig op... As enige oortredings bewys word, sal die organisasie optree teen diegene wat betrokke is."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa-DPA

Lees meer oor: londen  |  iok  |  olimpiese spele  |  saskok
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.