Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Helde-ontvangs vir SA-swemmers

2012-08-09 10:45
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Johannesburg – Honderde mense het Donderdag die koue trotseer om die Suid-Afrikaanse swemspan van die Olimpiese Spele by die OR Tambo-lughawe in Johannesburg terug te verwelkom.

Die geraas van vuvuzela's en Suid-Afrikaanse vlae saam met plakkate van ondersteuning kon is oral gehoor en gesien.

Een van die plakkate het gelees" "Chad [Le Clos] sal jy saam met my matriekafskeid toe gaan?"

Ook teenwoordig by die lughawe was studente van Crawford College, die almal mater van die gouemedaljewenner Cameron van der Burgh.

"Dit laat jou trots voel," het een van Crawford se studente, Robert Walker, wat self 'n swemmer is gesê.

Walker het gesê die wete dat Van der Burgh in dieselfde swemspan is as hy, aan hom wys wat hy kan bereik.

"Dit inspireer."

Van Der Burgh het goud op 29 Julie gewen nadat hy in 'n wêreldrekordtyd van 58.46 sekondes in die 100-borsslag geseëvier het.

Le Clos het die goue medalje voor Michael Phelps weggeraap toe hy op 31 Julie eerste was in die 200-borsslag.

Volg Nuus24Sport op Twitter.


- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 14:02 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - DELAYS
  • Thursday Randburg - 14:02 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.