Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Olimpiese Spele

Gimnas wat 'nooit sou kon loop', Spele toe

2012-07-27 12:51
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Aus-swemmers loop deur onder kritiek
Aus-swemmers loop deur onder kritiek

Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.

Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie
Chad le Clos: 1 min 52.96 sek van glorie

Chad le Clos het Michael Phelps met 'n vingerpunt geklop om goud in die 200-vlinderslag by die Spele te wen. Só het dit gebeur.

Trane vloei oor Chad
Trane vloei oor Chad

Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.

Londen – Vir iemand aan wie daar gesê is dat hy nooit weer sou loop nie, is Kieran Behan se herstel merkwaardig, veral as jy in ag neem dat hy aan vanjaar se Olimpiese Spele gaan deelneem.

Die 23-jarige Ierse gimnas het op 10-jarige ouderdom ‘n gewas so groot soos 'n gholfbal in sy voet gevind. Tydens die operasie om die gewas te verwyder het die dokters ‘n toerniket (knelverband) te lank aan sy voet gehou wat sy senuweestelsel beskadig het. Behan kon nie voel waar hy met sy voet wou trap nie en die kleinste kontak teen sy voet het hom laat skree van die pyn.

Dokters het hom gewaarsku dat sy senuwestelsel nie sou herstel nie en fisioterapeute het gesê hy moet homself voorberei om die res van sy lewe in ‘n rolstoel te spandeer, het die New York Times berig.

Dit het Behan 15 maande geneem om weer te herstel en weer gimnastiek te kan doen. Agt maande na sy terugkeer het die noodlot hom weer getref.

In wat Behren beskryf as ‘n fratsongeluk het hy tydens gimnastiek-oefening sy kop so hard gestamp dat hy die vestibulêre kanaal van sy binne-oor erg beskadig het. Behan het daarna so erg met sy balans gesukkel dat hy flou val as hy ‘n skielike beweging maak.

Skaars twee jaar na sy ongeluk het Behan sy hand-oog-koördinasie herwin en het hy weer met gimnastiek begin.

Behan is uiteindelik vir sy deursettingsvermoë beloon toe die gimnas ‘n goue medalje by die Wêreldbeker gewen het en sodoende vir die Olimpiese Spele gekwalifiseer het.

Lees hier meer.

New York Times

– Volg Nuus24Sport op Twitter
 

Lees meer oor: londen  |  olimpiese spele
VOLGENDE OP NUUS24X

Rebels skok Waratahs

2013-05-24 14:45

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Kempton Park - 15:55 PM
    Road name: Elgin Road
    ROADWORKS - stop / go controls near the railway bridge - expect peak-time delays in the area
  • Friday Roodepoort - 15:53 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive - DELAYS both ways
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.