Geen medalje vir Oscar en span
2012-08-10 22:34
In-diepte Verslae
Te midde van aantygings van dissiplinêre probleme onder Australië se Olimpiese swemmers, het een swemmer haar spanmaats as "kinderagtig" beskryf.
Die trane van blydskap het behoorlik onder Suid-Afrikaners gevloei oor Chad le Clos se goue oomblik. Kyk hier na die video.
Kaapstad – Suid-Afrika se paralimpiese atleet Oscar Pistorius en sy 4x400-aflosspan, LJ van Zyl, Willie de Beer en Shaun de Jager, het agtste plek in die item se finaal behaal.
Die Bahamas se aflosspan neem die goue medalje huis toe.
Die VSA het tweede geëindig, terwyl Trinidad en Tobago die brons medalje verower het.
Op die podium:
Goud: Bahamas (Christopher Brown, Demetrius Pinder, Michael Mathieu, Ramon Miller)
Silwer: VSA (Bryshon Nellum, Ronell Mance, Tony Mcquay, Angelo Taylor, Manteo Mitchell)
Brons: Trinidad en Tobago (Lalonde Gordon, Jarrin Solomon, Ade Alleyne-Forte, Deon Lendore)
Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter