Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
Wêreldbeker-krieket

Van Wyk was rêrig aan die slaap agter paaltjies!

2011-03-16 08:06
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit
Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit

Die krieketbaas Gerald Majola het ontken dat hy toestemming verleen het aan Graeme Smith om nie direk ná die Wêreldbeker terug te keer na SA nie.

Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit
Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit

Graeme Smith en Jacques Kallis is van die gedugste opponente teen wie hy ooit te staan gekom het, skryf die Australiër Matthew Hayden in sy lewensboek.

Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker
Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker

Kyk na 'n galery van die geskiedenis van die Proteas in die Wêreldbeker-kriekettoernooi.

Kolkata. – Morné van Wyk het nie net gelýk of hy aan die slaap was agter die paaltjies tydens die Proteas se riller-sege teen Indië nie – hy wás.

Die paaltjiewagter van die Suid-Afrikaanse span het Saterdag ’n nagmerrie-wedstryd beleef toe hulle die Indiërs in Nagpur op dramatiese wyse geklop het – en dit was te wyte aan ’n slaappil.

Hy het drie vangkanse verbrou, waaronder een van die tuisspan se aanvangskolwer Virender Sehwag met sy telling op net vier. Sehwag het eindelik 73 aangeteken.

Van Wyk kon daarna ook net vyf lopies bydra tot die Suid-Afrikaners se soeke na 297 lopies.

Lerato Malekutu, die Protea-woordvoerder, het Dinsdag by navraag bevestig dat Van Wyk kort voor die wedstryd per ongeluk ’n slaappil gesluk het.

“Dit klink asof Morné die slaappil met ’n vitamienpil verwar het,” het Malekutu gesê. “Teen die tyd dat hy sy fout besef het, was die wedstryd al byna aan die gang. Hy het met moeite wakker gebly.”

Die 31-jarige Bloemfonteiner het Dinsdag in die Proteas se voorlaaste groepwedstryd teen Ierland vergoed vir dié glips.

Danksy sy warrelwind-beurt van 42 lopies en ’n amper-honderdtal deur JP Duminy (99) kon die Suid-Afrikaners ’n stewige 272/7 aanteken.

Van Wyk het daarna boonop vier vangkanse agter die paaltjies benut, insluitend ’n skitter-vangskoot om van die tiende paaltjie ontslae te raak.

Die Iere is vir net 141 uitgeknikker en dit het die Suid-Afrikaners ’n sege met 131 lopies besorg.

Daarmee is die Proteas nou verseker van ’n plek in die kwarteindronde van WB 2011 én het hulle boonop die boonste plek in Groep B ingeneem.

Volgens Graeme Smith, die Protea-kaptein, is dít ’n “reuse-verligting”.

“Die res van die spanne gaan dié week behoorlik spook om te probeer deurdring en dis fantasties om nie eens bekommerd hoef te wees oor wat moontlik kan gebeur nie,” het hy gesê.

“Ons is nie bekommerd oor wie ons in die kwarteind moet pak nie, want jy móét dié wedstryd wen om aan te beweeg – ongeag wie jou teenstander is.”

Smith-hulle kom Saterdag in Dhaka vir oulaas teen Bangladesj te staan, waarna ’n uitklopwedstryd teen Australië, Paki­stan, Nieu-Seeland of Sri Lanka wag.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

- Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
16 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:47 PM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Jukskei River bridge
  • Tuesday Germiston - 18:46 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS approaching the Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.