Wêreldbeker-krieket

SA se Wêreldbekerdrome aan skerwe

2011-03-25 18:20
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit
Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit

Die krieketbaas Gerald Majola het ontken dat hy toestemming verleen het aan Graeme Smith om nie direk ná die Wêreldbeker terug te keer na SA nie.

Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit
Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit

Graeme Smith en Jacques Kallis is van die gedugste opponente teen wie hy ooit te staan gekom het, skryf die Australiër Matthew Hayden in sy lewensboek.

Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker
Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker

Kyk na 'n galery van die geskiedenis van die Proteas in die Wêreldbeker-kriekettoernooi.

Dhaka – Suid-Afrikaners is stomgelaan nadat die Proteas Vrydag se kwarteindwedstryd in die Wêreldbeker-kriekettoernooi teen Nieu-Seeland verloor het.

Die Proteas se Wêreldbekerdrome is aan skerwe nadat hulle uitgeboul is vir 172 lopies.

Hulle het slegs 222 nodig gehad om Nieu-Seeland te klop en na die halfeindstryd deur te dring.

Vroeër was Jacques Kallis en AB de Villiers klaarblyklik in beheer op 108-2 maar dinge het vinnig begin skeefloop daarna.

Die sosiale netwerke het gegons van teleurstelling nadat die Proteas hulle kop in skaamte moes laat sak.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

-Nuus24

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
62 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Wêreldbeker-krieket-kommentaar

Frederikb sê... Kallie ons almal weet wat die andwoord gaan wees maar ok one Los dit daar. Ja dis die Muse Suid Afrika Virginia jou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.