Wêreldbeker-krieket

Allan Donald: Gemengde gevoelens oor SA

2011-03-21 11:00
Tweets Share Share line Print

In-diepte Verslae

Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit
Majola ‘nie geken’ in Smith-besluit

Die krieketbaas Gerald Majola het ontken dat hy toestemming verleen het aan Graeme Smith om nie direk ná die Wêreldbeker terug te keer na SA nie.

Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit
Aussie noem Smith, Kallis van bestes ooit

Graeme Smith en Jacques Kallis is van die gedugste opponente teen wie hy ooit te staan gekom het, skryf die Australiër Matthew Hayden in sy lewensboek.

Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker
Geskiedenis van Proteas in die Wêreldbeker

Kyk na 'n galery van die geskiedenis van die Proteas in die Wêreldbeker-kriekettoernooi.

Allan Donald het Suid-Afrika in vier Wêreldbeker-toernooie verteenwoordig en dit gaan vir hom in die Nieu-Seelandse kleedkamer ’n baie emosionele dag wees wanneer die Black Caps die Proteas Vrydag in Mirpur in die kwarteindronde van die WB-toernooi pak.

Só het die voormalige Suid-Afrikaanse snelbouler, wat Nieu-Seeland vanjaar op die subkontinent as ’n boulkonsultant bystaan, gister gesê.

Volgens Donald het hy toe hy die Nieu-Seelandse aanstelling aanvaar het, voorsien dat hy hom een of ander tyd in Suid-Afrika kan vasloop.

“Suid-Afrika het ’n bleddie goeie span. As hy ooit ’n kans gehad het om die Wêreldbeker-toernooi te wen, dan is dit nou.”

Donald het gesê Nieu-Seeland en Suid-Afrika is albei goeie veldwerkspanne, maar dat hul boulaanvalle van mekaar verskil.

Die Internasionale Krieketraad (IKR) het intussen toestemming verleen dat die beseerde Nieu-Seelander Hamish Bennett (enkel) deur Daryl Tuffey vervang word.

Volgens Donald sal die Kiwi’s se kaptein, Daniel Vettori, ná sy kniebesering vroeër teen Pakistan reg vir die Proteas wees.

As Suid-Afrika Nieu-Seeland klop, is die wenner in die kwarteindstryd tussen Sri Lanka en Engeland sy volgende teenstander in die halfeindronde in Colombo.

Indië het met sy sege met 80 lopies gister in Chennai oor die Wes-Indiese Eilande tweede in Groep B geëindig.

Dit beteken dat hy Donderdag in Ahmedabad in sy kwarteindstryd te staan kom teen die kampioen, Australië, wat Saterdag teen Pakistan sy eerste nederlaag gely het.

Die wenner tussen Indië en Australië sal in die halfeindstryd teen die wenner tussen Pakistan en die Windies speel.

Zimbabwe het gister in Kolkata sy veldtog op ’n hoë noot afgesluit toe hy Kenia met 161 lopies geklop het.

Zimbabwe het 308/6 aangeteken en Kenia vir 147 uitgehaal.

- Sport24

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Wêreldbeker-krieket-kommentaar

Frederikb sê... Kallie ons almal weet wat die andwoord gaan wees maar ok one Los dit daar. Ja dis die Muse Suid Afrika Virginia jou. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.