Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Wayne Parnell vasgetrek by 'dwelmparty'

2012-05-21 10:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Suid-Afrikaanse krieketspeler Wayne Parnell en Indië se Rahul Sharma is Sondagaand by 'n partytjie in Moembaai in hegtenis geneem, het Times Live Maandag berig.

Volgens berigte is die spelers, wat albei vir die Pune Warriors in die Indiese Premierliga speel, ondervra en gedwing om mediese toetse te ondergaan waarna hulle later vrygelaat is.

Die polisie het 'n klopjag uitgevoer nadat vermoed is dat dwelms by die partyjie gebruik is.

Kokaïen is op die perseel gevind.

Minstens 100 gaste, die meeste van hulle buitelanders, is saam met die twee spelers deur die polisie aangehou.

Sommige van die gaste beweer egter dat geen onwettighede plaasgevind het nie.

"Die polisie kom gereeld hier aan om platejoggies weg te neem. Ek het buite gestaan en na 'n wedstryd gekyk toe ek die polisie sien inkom. Ons is voorgekeer toe ons wou loop. Baie partytjies word hier gehou. Ons het niks verkeerd gedoen nie," het een van die gaste gesê.

Verlede week is die Australiese krieketspeler Luke Pomersbach aangekla dat hy 'n vrou gemolesteer het en haar verloofde in 'n hotel in Nieu-Delhi aangerand het, het Sport24 berig.

Vroeër is vyf IPL-spelers geskors vir beweerde wedstrydknoeiery.

Lees verder.

Times Live

Lees meer oor: rahul sharma  |  wayne parnell  |  ipl  |  dwelms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.