Warriors-duo reik na die sterre

2010-01-26 14:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die Chevrolet Warriors-duo, Colin Ingram en Rusty Theron staan albei heel voor in die ry om as die MTN40 Krieketspeler van die jaar aangewys te word.

Die toekenning sal aan die einde van die krieketseisoen by Krieket Suid-Afrika (KSA) se professionele toekenningseremonie oorhandig word.
Die toekenning word op die speler se prestasie deur die reeks gebaseer.

Ingram het die meeste lopies tydens die kompetisie ingepalm, terwyl Theron die meeste paaltjies platgetrek het.

Dit is egter nie te sê dat dié toekenning aan enige speler in die Warriors of die Nashua Dolphins gaan nie, wat Vrydag in die finaal teen mekaar te staan kom.

In die afgelope vyf seisoene van franchise-krieket was Roelof van der Merwe die enigste speler van 'n wenspan wat dié toekenning gewen het.

Dit was ’n belangrike mylpaal in dié speler se lewe, want sy prestasie het hom ’n plek in die Suid-Afrikaanse krieketspan besorg.

Die ander wenners wat al met dié toekenning weggestap het, is Justin Kemp (Nashua Titans), Stephen Cook (Highveld Lions), Morne van Wyk (Chevrolet Eagles) en Theron in 2008.

Nóg ’n speler wat ook ‘n goeie vertoning gedurende die reeks gelewer het, is Robin Peterson van die Nashua Cape Cobras, wat uitstekend met beide die kolf en die bal gevaar het. Hy het ook ‘n groot rol gespeel om sy span tot in die semi-finaal te kry.

- Sapa


 

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

JennyLove sê... Die uitlander het net mooi niks vir die Sharks beteken nie - stuur hom terug en wouker met ons eie talent. Wat ek nie verstaan nie is dat almal het 'n eiertjie te lê oor transformasie maar hier word 'n blanke van buite gewerf. Hoe werk dit? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ERP consultant

Gauteng Other
EOH Recruitment Solutions
R120000 - R360000

Call Centre Operations Manager

Cape Town, South Africa
Fusion Outsourcing Services (Pty) Ltd
Market Related

TRAINEE ACCOUNTANT

Plumstead, Southern Suburbs, South Africa
Smilers Selection
R6000 - R8000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Spark 1.0 LS 5-dr
2006
R 59,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04 PU
2007
R 148,994.00

FORD

Territory 4.0 AWD Ghia AT MY06
2007
R 159,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.