Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Van Wyk in SA se planne vir T20-WB

2012-03-27 07:01
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Selfs al speel Morné van Wyk nie Vrydag vir die Proteas teen Indië nie, is hy vanweë sy veelsydigheid ’n sterk aanspraakmaker om weer die krieketgroep vir die T20-Wêreldtoernooi te haal.

Die feit dat hy as ’n aanvangskolwer én ’n paaltjiewagter betrek kan word, tel in sy guns.

Dit is ook só in ’n oproep deur die SA keurderbaas, Andrew Hud­son, aan Van Wyk verduidelik.

“Dis altyd lekker om so ’n oproep te kry,” het Van Wyk gesê.

“Ek het nie enige verwagtinge gehad om weer betrek te word nie nadat ek aan die begin van die seisoen nie genooi is om saam met die vergrote groep (by Arabella) saam te trek nie.”

Intussen sal Jacques Kallis se deelname aan sy gedenkwedstryd teen Indië bepaal wie die paaltjiewagter in dié blitswedstryd Vrydag op die Wanderers gaan wees.

Kallis moes hom met ’n stywe nek aan die laaste toets teen Nieu-Seeland onttrek.

Die nasionale span land môremiddag in Johannesburg.

As Kallis steeds ongemak verduur, sal Van Wyk straks weer speelkans kry teen die Indiërs wat hy verlede seisoen in Makhaya Ntini se gedenkwedstryd verniel het.

As Kallis wel oorgehaal is, kan ’n nuweling in die nasionale groep, Dane Villas, as die paaltjiewagter ingespan word.

Van Wyk (33) is nietemin verseker hy is nog deel van die planne wat beraam word met die oog op die Wêreldtoernooi later vanjaar in Sri Lanka.

Van Wyk (67, 39 balle) het in die Ntini-gedenkstryd teen Indië in die plek van ’n beseerde Graeme Smith ’n SA rekord – 24 balle vir ’n vyftigtal – behaal. Hy is toe weggelaat vir die Proteas se volgende t20-wedstryd aan die begin van die seisoen teen Australië.

Sy 423 lopies as Knights-aanvangskolwer was die seisoen die naasmeeste in die plaaslike T20-reeks. “Ek was glad nie daarop uit om ’n punt te bewys nie. Ek wou net so goed moontlik vir die Knights speel,” het Van Wyk gesê.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter

– Sport24

Lees meer oor: morné van wyk  |  krieket  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.