Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Tydlose' Kallis geprys

2012-09-21 18:19
Tweets Share Share line Print

Hambantota – Die Proteas se t20-kaptein, AB de Villiers, was verwonderd oor die tydlose Jacques Kallis en het gesê hy is jaloers op sy 36-jarige spanmaat.

Kallis het loopbaanbeste boulsyfers van vier vir 15 teen Zimbabwe geneem toe die Proteas Zimbabwe Donderdag met 10 paaltjies in hul openingswedstryd in die T20-Wêreldbeker in Sri Lanka vermorsel het.

“Jacques is ‘n ongelooflike speler. Ek het nie ‘n idee hoe hy dit steeds regkry nie,” het de Villiers gesê.

“Ek is jaloers op wat hy regkry op sy ouderdom, ek kan nie eens dink hoe ek dit sal doen nie.”

“Hy is ‘n wonderlike speler en ons is dankbaar om hom in die span te hê.”

Kallis het sy toetsbuiging in 1995 gemaak en het al meer as 10 000 lopies aangeteken en 200 paaltjies gevat in beide toets- en eendagkrieket.

Hy is net so suksesvol in die T20-formaat van die spel.

Sri Lanka se kaptein, Mahela Jayawardene, het Kallis beskryf as die beste veelsydige speler van sy generasie.

“Ek dink nie enigiemand sal met my stry as ek sê dat Jacques die beste veelsydige speler van ons generasie is nie. Hy verbeter steeds elke dag en dit is omdat hy honger is om goed te doen,” het Jayawardene gesê.

“Dit is ‘n kwaliteit wat elke jong speler moet hê. Jacques is ‘n wonderlike teenstander.”

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter




 

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R850000 - R900000

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.