Troosprys vir Proteas

2010-02-27 18:39
Tweets Share Share line Print

Ahmedabad - Die Proteas het 'n troosprys ontvang toe hul vir Indië Saterdag in die derde en laaste eendagwedstryd van die toer met 90 lopies geklop het.

Skitterende honderdtalle deur Suid-Afrika se Jacques Kallis en AB de Villiers het die Proteas op die voorvoet geplaas nadat die span 365-2 in hul kolfbeurt aangeteken het.

Vroeër het kaptein Kallis die regte besluit geneem om sy span in te stuur om te kolf nadat hy die loot gewen het.

Die kolfblad was plat en droog en het dus die draaiboulers bevoordeel. Die Proteas het hoeka vir Johan Botha en Roelof van der Merwe in hul beginspan ingesluit.

Die spoedvrate Morne Morkel en Lonwabo Tsotsobe was ook in die plekke van Charl Langeveldt en Wayne Parnell gekies.

Loots Bosman het weer sy verskyning gemaak, terwyl Alviro Petersen uitgelaat is. Bosman het ook behoorlik onder die Indiërs ingeklim, maar het sy paaltjie roekeloos na sy vyftigtal weggegooi.

Indië se kolfkanonne Sachin Tendulkar en Virender Sehwag word gerus, met Murai Vijay en Rohit Sharma wat hul skoene moes vul.

Die tuisspan het gaan kolf, maar het hul eerste paaltjies vroeg in die kolfbeurt verloor. Daarna het Vijay en V. Kholi 'n goeie vennootskap gebou, maar die SA-aanval het die Indiese kolwers laat les opsê en hul vir 275 uitgehaal.

Dale Steyn en Tsotsobe het elkeen drie paaltjies platgetrek om hul span se oorwinning te verseker.

- Nuus24

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

gdamon1 sê... Ja wat dit is maar net so die Chiefs het ons geklop en om 11 punte op toer te kry is baie goed,die Stormpies het nie teen die Chiefs gespeel nie hulle het 13 gekry vat die maklike Force game weg en sit die Chiefs daar by dan het hulle net 9 gekry,so stormpies ons sien julle op Loftus. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.