Transformasie nodig in GKR

2009-07-31 11:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  Dr. Mtutuzeli Nyoka, president van Krieket Suid-Afrika (KSA), het gevra vir transformasie en ‘n filosofieverandering in die Gautengse Krieketraad (GKR).

Nyoka het Vrydag met joernalsite gepraat oor die geskil tussen KSA en die GKR en gesê GKR se nuwe filosofie moet krieket as prioriteit wees.

“Gauteng is een van die rykste unies. En jaar na jaar vertoon hulle die swakste in al die kompetisies,” het Nyoka gesê.

“Hordes swart en wit spelers verlaat Gauteng omdat krieket nie die proiriteit is nie. Vrae moet gerva word as spelers soos Graeme Smith en Blake Snijman hul tuisprovinsie verlaat om hulle elders te gaan vestig.”

Nyoka het gesê nóg ‘n bekommernis is die skaarsheid van krieketklubs in swart gebiede in Johannesburg.

“Daar was 22 krieketklubs in Lenasia, nou is daar een. ‘n Groot gebied soos Soweto het net twee krieketklubs. Provinsiale spelers word in dié klub geweek en as dié stelsel nie werk nie, dan is ek nie verbaas dat die GKR spelers van ander provinsies moet bring nie.”

Intussen het die mediasieproses tussen KSA en die GKR het Vrydagoggend  begin.

Sapa
 

Lees meer oor: krieket sa

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

gdamon1 sê... Ja wat dit is maar net so die Chiefs het ons geklop en om 11 punte op toer te kry is baie goed,die Stormpies het nie teen die Chiefs gespeel nie hulle het 13 gekry vat die maklike Force game weg en sit die Chiefs daar by dan het hulle net 9 gekry,so stormpies ons sien julle op Loftus. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.