Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Titans, Lions speel met nuwe reëls

2012-10-31 10:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Krieket Suid-Afrika (KSA) gaan die Internasionale krieketraad (IKR) se nuwe krieketreëls reeds Vrydag met die Momentumbeker-wedstryd tussen die Titans en die Lions in Centurion in werking stel, het RSG Woensdag berig.

Die IRK se nuwe reëls sluit in dat boulers voortaan twee wipballe in 'n boulbeurt mag afstuur.

Daar mag ook nooit meer as vier veldwerkers in die buiteveld wees nie en dag-aand-toetse kan gespeel word as die twee deelnemers daartoe instem.

Hulle moet ook besluit oor die speelure en die bal wat gebruik sal word.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

RSG

Lees meer oor: ksa  |  proteas
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Nick Fourie sê... Jammer Danie maar dit wil voorkom asof jy in die verlede lewe.Kyk net watter goeie werk het hy al daarna gedoen vir S.A. krieket.Kom ons praat oor die hede.Die Proteas se veldwerk,en kolfwerk was baie vrot gister en ek wil nie eers oor die boulers praat nie.As Steyn en Morkel nie daar is nie vou hulle maar so. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Heidelberg - 10:57 AM
    Road name: N3 Southbound
    OVERTURNED TRUCK near the Dasville Interchange - expect delays
  • Thursday Randvaal - 10:54 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Randvaal Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.