Tahir ‘n 'groot hupstoot' – Smith

2011-11-08 21:53
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas-kaptein Graeme Smith sê die bybreekbouler Imran Tahir is ‘n groot bate vir sy span, wat waarskynlik beteken die 22-jarige sal sy toetsdebuut Woensdag op Nuweland teen Australië maak.

“Imran is ‘n wonderlike ou om in die ronde te hê en dit is goed vir my as kaptein om die bal na hom te kan gooi,” het Smith Dinsdag gesê.

“Ons moet hom net toelaat om sy voete te vind, aangesien daar baie opwinding oor hom is, maar sy selfvertroue sal groei soos die wedstryd vorder.”

Die Proteas het nog nie ‘n toetswedstryd gespeel sedert hulle in Januarie op Nuweland gelykop gespeel het teen Indië nie. Die Aussies kom pas van ‘n toetsreeks-oorwinning in Sri Lanka en het ook verlede week ‘n vierdag-opwarmingswedstryd gespeel.

“Wanneer môre aanbreek, weet ek die ouens sal sielkundig in ‘n goeie plek en gereed om te gaan wees,” het Smith gesê.

“Australië is beter voorbereid as ons – dit is dit realiteit – en ons sou baie graag meer tyd in ons bene wou hê, so ons het soveel as moontlik gedoen om seker te maak ons kom uit en speel goeie krieket vir vyf dae. Dit is al wat ons kan beheer.”

Australië het ‘n goeie rekord in Suid-Afrika en het hul laaste twee toetsreekse hier gewen (3-0 in 2006 en 2-1 in 2009).

- Volg Nuus24Sport op Twitter



 

- SAPA

Lees meer oor: graeme smith  |  imran tahir

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

gdamon1 sê... Ja wat dit is maar net so die Chiefs het ons geklop en om 11 punte op toer te kry is baie goed,die Stormpies het nie teen die Chiefs gespeel nie hulle het 13 gekry vat die maklike Force game weg en sit die Chiefs daar by dan het hulle net 9 gekry,so stormpies ons sien julle op Loftus. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.