Suid-Afrika vorder stadig tot by 418

2009-12-17 16:20
Tweets Share Share line Print

Centurion - Paul Collingwood het die vangskote ingeryg terwyl Suid-Afrika gesukkel het om lopies te kry op die tweede dag van die eerste toets tussen Suid-Afrika en Engeland. Suid-Afrika het 330/6 aangeteken teen middagete en albei  oornagkolwers verloor terwyl hulle net 68 meer lopies teen middagete kon aanteken.

Jacques Kallis het net agt lopies by sy oornagtelling van 112 gevoeg voor hy uitgevang is in die glippe vanaf `n bal van James Anderson. Collingwood het die vangwerk gedoen vir sy derde vangskoot van die wedstryd. JP Duminy het 56 lopies by sy oornagtelling gevoeg voor hy`n vierde vangskoot aan Collingwood gebied het vanaf die boulwerk van Graeme Swann.

Alistair Cook het Mark Boucher op 29 lopies uitgevang van `n bal van Swann wat na binne gesny het en die binnerand van die kolf gevang het.

Boucher was reeds gelukkig genoeg om op 25 `n lewenskans te kry toe Graham Onions `n vangskoot gemis het.

Engeland het ook gedink hulle het die sewende paaltjie drie balle voor middagete toe Morné Morkel been voor paaltjie uitgegee is maar Steve Davis het die besluit omgedraai na die kykweer gewys het dat die bal oor die paaltjies sou trek.

`n Goeie bal van Onions het die binnerand gevang tot op die paaltjies van Paul Harris terwyl Swann van De Wet ontslae geraak het om sy vyfde paaltjie te eis. Suid-Afrika se laaste paaltjie het geval met hul telling op 418 na 153.2 boulbeurte.

- Sport24


Lees meer oor: krieket

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

gdamon1 sê... Ja wat dit is maar net so die Chiefs het ons geklop en om 11 punte op toer te kry is baie goed,die Stormpies het nie teen die Chiefs gespeel nie hulle het 13 gekry vat die maklike Force game weg en sit die Chiefs daar by dan het hulle net 9 gekry,so stormpies ons sien julle op Loftus. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manual Tester

South Africa, Gauteng
Hire Resolve
R20000 - R23000

Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R35000

Senior Java Developer

Cape Town N Suburbs
Hire Resolve
R35000 - R45000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.