Stigter van Twintig20 gee raad

2010-02-05 04:20
Tweets Share Share line Print

Melbourne – Die stigter van die Twintig20-krieketwedstryd het gesê die bestuur van krieket moet versigtig wees om te veel van die 20-boulbeurt formaat te skeduleer, ongeag die spel se gewildheid onder spelers en aanhangers.

Stuart Robertson, wat dié formaat sowat 10 jaar terug in sy destydse rol as bemarkingsbestuurder vir Engeland en die Walliese Krieketraad ontwerp het, het gesê hy is nie verras oor die spel se sukses nie.

Hy het Donderdag gesê die Twintog20-wedstryde bly tans op provinsiale en nasionale vlak as die mees effektiefste formaat in krieket.

Die spel behoort egter meer vir plaaslike kompetisies in krieketlande gespaar te word of as ‘n dryfveer dien om krieket na nuwe markte te neem.

Die gewildheid van die spel kan ander lande soos Amerika en China ook motiveer om die sport te oorweeg.

Robertson, nou die korporatiewe direkteur vir die Engelse span, Hampshire het gesê die Twintig20’s loop die risiko van uitsterwe.

"Twintig20-wedstryde was aanvanklik ontwerp as 'n sport vir lande, state of provinsies en om die getal kykers op plaaslike vlak in ‘n krieketlande weer op te stoot,” het Robertson aan die Australian Associated Press gesê.

"Om een of twee internasionale Twintig20-krieketreekse te hou is nie ‘n probleem nie, maar solank hulle dit nie oordoen nie. Twintig20-wedstryde kan ‘n punt bereik waar dit te veel word."

Twenty20."   
 

Lees meer oor: twintig20

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Anton sê... Voetsek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2006
R 104,995.00

FORD

Ranger 3.0TDCi Hi-Trail D-Cab XLE Dsl PU MY07
2009
R 242,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2004
R 49,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.