Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Sri Lanka kry hulp by Lorgat

2012-07-31 22:24
Tweets Share Share line Print

Colombo – Sri Lanka se krieketraad het die voormalige Internasionale Krieketraad (ICC) se hoof- uitvoerende beampte, Haroon Lorgat, as ‘n adviseur vir drie maande aangestel.

Die 52-jarige Suid-Afrikaner, wat in Junie bedank het ná hy vier jaar in die top-pos was, sal Sri Lanka Krieket (SLC) help met “bestuur en administrasie.”

“Lorgat het ‘n oorvloed kennis en ervaring in die bestuur van krieket en ons is bly dat hy ingestem het om saam met ons te werk en ons te help om die bestuur en administrasie van ons krieket te verbeter,” het Upali Dharmadasa, SLC president, gesê.

Die SLC sukkel tans om hul skuld terug te betaal wat hulle gemaak het tydens die 2011 Wêrelbeker, toe hulle twee nuwe stadions gebou het en een opgeknap het.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: sri lanka  |  krieket
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Garret Pelser sê... Komaan Proteas!! Wen vir `n slag vir ons `n toernooi asb!! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 12:39 PM
    Road name: N1 Northbound
    VELD FIRE with poor visibility before the Samrand Road exit - turn on headlights, reduce speeds and drive with care
  • Wednesday Kempton Park - 12:17 PM
    Road name: R21 Southbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane before the R24 / Airport Interchange - expect delays
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.