Spanwerk Proteas se geheim vir sukses

2012-01-07 10:42
Tweets Share Share line Print

Nuweland – Suid-Afrika het Australië vroeër dié somer vir net 47 uitgehaal, maar Graeme Smith glo die Proteas se boulvertoning hier in die toetssege oor Sri Lanka was die beste van die seisoen.

“Ek dink hulle het uitstekend as ’n eenheid geboul – elke bouler was op sy beste.

“Ek dink dis die eerste keer dié seisoen dat dit gebeur het. In die ander toetse het een of twee ouens uitstekend geboul en ’n klomp paaltjies geneem. Maar in dié toets het elkeen sy deel bygedra en was dit ’n goeie spanpoging,” het Smith na afloop van die toets gesê.

As die Suid-Afrikaanse kaptein gelukkig was ná die reeksoorwinning, moes Tillakaratne Dilshan, sy Sri Lankaanse eweknie, behoorlik bontstaan om te verduidelik waarom hulle só swak gevaar het hier ná die oortuigende sege in Durban.

“Ons het eenvoudig nie goed genoeg gekolf of geboul nie. Suid-Afrika het hard terugbaklei ná Durban, maar ons het nie die nodige veggees getoon om die reeks te red nie.

“Ons het die toets in die eerste beurt reeds verloor.

“Jy kan nie van 149/2 na 239 almal uit steier nie. Nie op dié kolfblad nie. Ons moes minstens 450 lopies aangeteken het,” het Dilshan gesê.

Hy het egter ook die positiewe aspekte van die reeks uitgelig.

“Almal het ons voor die toer afgeskryf, maar ons het gewys ons kan ’n toets weg van die huis af wen.

“Ons het ook die kritici verkeerd bewys wat gesê het ons kan nie 20 paaltjies in ’n toets neem sonder Muttiah Muralitharan nie,” het Dilshan bygevoeg.

Dilshan het sy spanmaats uitgedaag.

“Dis een ding om te praat oor die dinge wat ons moet doen om te wen.

“Dis nou hoogtyd dat ons dié dinge begin dóén.”

Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: proteas  |  krieket

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Anton sê... Voetsek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2006
R 289,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.