Smith uit T20-span weggelaat

2012-01-25 14:30
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Proteas se aanvangskolwer Graeme Smith is uit die twintig20-span weggelaat vir Suid-Afrika se reeks teen Nieu-Seeland.

Intussen is die Cape Cobras se Justin Ontong vir sy briljante spel in die Supersport-reeks en plaaslike eendagbeker beloon met 'n plek in die die Proteas se eendag- én t20-span.

Krieket SA (KSA) het Woensdag die spanne vir Februarie se toer na Nieu-Seeland bekendgemaak. Die toer bestaan uit drie toetse, drie eendag en drie t20-wedstryde.

Nog 'n Cobras-speler, Richard Levi, is gekies om saam met Hashim Amla die aanvangskolwer in die t20-span te wees.

Jacques Kallis en Dale Steyn sal kans kry om te rus tydens die t20-wedstryde, maar speel wel in die toets en eendag-reeks.

Proteas se toetsspan:

Graeme Smith (Cape Cobras, kaptein), AB de Villiers (Titans), Hashim Amla (Dolphins), Mark Boucher (Cape Cobras), Marchant de Lange (Titans), JP Duminy (Cape Cobras), Imran Tahir (Dolphins), Jacques Kallis (Cape Cobras), Morne Morkel (Titans), Alviro Petersen (Highveld Lions), Robin Peterson (Cape Cobras), Vernon Philander (Cape Cobras), Jacques Rudolph (Titans), Dale Steyn (Cape Cobras), Lonwabo Tsotsobe (Warriors)

Proteas se eendagspan:

AB de Villiers (Titans, kaptein), Hashim Amla (Dolphins), Johan Botha (Warriors), JP Duminy (Cape Cobras), Faf du Plessis (Titans), Jacques Kallis (Cape Cobras), Albie Morkel (Titans), Morne Morkel (Titans), Justin Ontong (Cape Cobras), Wayne Parnell (Warriors), Robin Peterson (Cape Cobras), Graeme Smith (Cape Cobras), Dale Steyn (Cape Cobras), Lonwabo Tsotsobe (Warriors)

Proteas se t20-span:

AB de Villiers (Titans, kaptein), Hashim Amla (Dolphins), Johan Botha (Warriors), Marchant de Lange (Titans), JP Duminy (Cape Cobras), Colin Ingram (Warriors), Richard Levi (Cape Cobras), Albie Morkel (Titans), Morne Morkel (Titans), Justin Ontong (Cape Cobras), Wayne Parnell (Warriors), Robin Peterson (Cape Cobras), Rusty Theron (Warriors), Lonwabo Tsotsobe (Warriors)

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

Lees meer oor: graeme smith  |  proteas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Anton sê... Voetsek. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-17°C A few showers. More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 7-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-25°C Showers late. Partly cloudy. Mild. PE: 15-19°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Fortuner 4.0 4x4 AT
2006
R 289,990.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 112,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.