Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Smith slaggereed vir Aussie-uitdaging

2012-10-29 16:30
Tweets Share Share line Print

Sydney – Die Proteas se toetskaptein, Graeme Smith, dink Suid-Afrika se reeksoorwinning in Australië vier jaar gelede was 'n belangrike stap vir die span om die voorste toetsspan te word.

Die 2-1 reeksoorwinning in 2008/2009 was die Proteas se eerste reeksoorwinning in Australië in nege probeerslae.

“Dit is lekker om hier te wees en te weet dat jy vier jaar terug hier al gewen het, dit help definitief met die selfvertroue,” het Smith Maandag tydens ‘n mediakonferensie gesê.

“Ek dink dat die span se prestasies wat hulle die afgelope vier jaar behaal het, insluitend die onlangse oorwinning teen Engeland, beteken dat ons hier aankom met die wete dat ons goed kan doen.”

Die Proteas het Engeland in Augustus 2-0 in ‘n toetsreeks verslaan om die wêreld se voorste toetsspan te word.

“Ons verstaan dat dit ‘n groot uitdaging is om na Australië te kom en hier te wen en ons besef dat daar ‘n paar onbekende hindernisse op ons pad gaan wees.”

“Ons is baie gefokus op die onmiddellike uitdaging en ons glo dat as ons hier goed doen, dit ‘n kans sal wees om die voorste toetsspan te bly.”

Tydens die Proteas se vorige reeksoorwinning in Australië was Mickey Arthur die afrigter. Arthur is egter nou Australië se afrigter en sal ‘n sleutelrol speel as hulle die Proteas wil klop.

“Die Mickey-faktor is iets waarmee ons al voorheen te doen gehad het, so dit is nie iets wat ons laat stres nie.”

“Ek en hy kom nog goed oor die weg en ek het ‘n paar weke gelede met hom gesels toe hy my al Australië se geheime vertel het,” het Smith gespot.

Die eerste van die drie toetse begin op 9 November by die Brisbane-krieketveld, oftewel die Gabba.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter 

- Reuters

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.