Smith in vir tweede toets

2010-02-13 17:11
Tweets Share Share line Print

Kolkata – Die Protea-kaptein Graeme Smith is fiks verklaar en sal ondanks 'n fraktuur aan sy pinkie in die tweede toets teen Indië in Kolkata speel.

'n Skandering Saterdag het duidelik gewys dat Smith ‘n haarlynfraktuur aan die pinkie van sy regterhand opgedoen het.

Michael Owen wat die mediawoordvoerder vir die Proteas is het aan die Associated Press gesê: “Graeme het in die span se laaste oefensessie gekolf en geen ooglopende ongemak ervaar nie, so hy sal wel môre speel.

Daar is steeds onsekerheid oor Mark Boucher se insluiting in die span nadat hy in die eerste toets in Nagpur van rugpyn gekla het.

Indië se span sal verstewig word met die terugkeer van die bouler V.V.S Laxman na 'n besering hom uit die span vir die eerste toets gehou het.

Spanne:

Indië:
Mahendra Singh Dhoni (kaptein), Virender Sehwag, Gautam Gambhir, Murali Vijay, Sachin Tendulkar, V.V.S. Laxman, Subramanium Badrinath, Harbhajan Singh, Amit Mishra, Zaheer Khan, Shantakumaran Sreesanth, Ishant Sharma, Pragyan Ozha, Dinesh Karthik and Suresh Raina.

Suid-Afrika:
Graeme Smith (kaptein), Hashim Amla, Ashwell Prince, A.B. de Villiers, Jacques Kallis, Jean-Paul Duminy, Alviro Petersen, Mark Boucher, Paul Harris, Johan Botha, Ryan McLaren, Morne Morkel, Wayne Parnell, Dale Steyn en Lonwabo Tsotsobe.

- Sport24
 

Lees meer oor: sa in indië

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Dante sê... Ek moet darem vir die Stormers n lansie breek. Jy sal opmerk dat al die spanne hul spelpatroon drasties wysig wanneer hulle teen die Stormers speel. Almal (selfs die Crusaders) het skoptaktiek gebruik toe hulle teen ons speel. Dit dwing die Stormers om die veilige opsie te neem en die wedstryde "versigtig" af te sluit. Ons speel ook geweldig baie 7-uur wedstryde en die veld is gevolglik baie nat. Glo my, die Stormers gaan, wanneer hulle teen die bulletjies op n droë Loftus speel, baie hardloop. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.