Smith: SA spelers sal aan IPL deelneem

2010-03-01 17:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad- Die Protea-kaptein Graeme Smith sê Suid-Afrikaanse krieketspelers gaan ten spyte van sekerheidskwessies Indië toe vir die Indiese Premierliga (IPL) later vandeesmaand.

"Ons is bewus van die sekerheidskwessies, maar ons is van sekere goed verseker."

Intussen gaan Smith nie vir die Cobras in die tweede been van die Pro20-halfeinstryd teen die Warriors speel nie.

Dié wedstryd word Woensdag gespeel.

Hy het voor die eendagreeks in Indië met 'n gebreekte pinkie teruggekeer na Suid-Afrika.

"Ek dink ek sal in die eindstryd (12 Maart) kan speel as die Cobras deurdring," het hy gesê.

– Sapa
 

Lees meer oor: krieket

binne nuus24

Nuutste Krieket-kommentaar

Rudel sê... @Boerperd,ek het by n oud Affie pel gehoor dat hy (Riaan) wel skeef is--nou kan jy verstaan hoekom hy so praat,het jy nog nie agtergekom hy kan net oor 2 dinge praat nie. 1 Die BULLE (helse vrees vir hulle) 2 Gays (verlang na sy maatjie) Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

118i (E87)
2007
R 200,600.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 255,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.