Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Richard Pybus bedank as breier van Bangladesj

2012-10-24 15:46
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Cape Cobras se voormalige afrigter Richard Pybus het Woensdag bevestig dat hy as afrigter van Bangladesj se nasionale krieketspan bedank het, omdat die voorwaardes van sy kontrak en administratiewe inmenging sy posisie onhoudbaar gemaak het

Pybus het sy nuwe pos vir slegs vier maande beklee.

In 'n onderhoud met ESPNcricinfo het Pybus die redes vir sy besluit uitgestippel en gesê die grootste oorsaak was die verskil tussen die kontrakvoorwaardes waartoe hy met Bangladesj se krieketraad (BCB) ingestem het en die voorwaardes wat in die eintlike kontrak was.

Pybus het gesê die BCB wou hê dat hy 320 dae van die jaar saam met die span deurbring, 'n verbintenis wat hy nie bereid was om te maak nie weens familieredes.

Lees die volledige storie hier.

Vir die jongste sportnuus volg Nuus24Sport op Twitter.

Sport24

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Krieket-kommentaar

Nick Fourie sê... Jammer Danie maar dit wil voorkom asof jy in die verlede lewe.Kyk net watter goeie werk het hy al daarna gedoen vir S.A. krieket.Kom ons praat oor die hede.Die Proteas se veldwerk,en kolfwerk was baie vrot gister en ek wil nie eers oor die boulers praat nie.As Steyn en Morkel nie daar is nie vou hulle maar so. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 10:45 AM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 and Hornsnek Road - delays
  • Thursday Crown - 10:10 AM
    Road name: Main Reef Road Eastbound
    DELAYS approaching Press Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.